Feesviering

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na ‘n ete met familie en vriende van Wynand en Mari na hulle privaat huweliks bevestiging op

8 Augustus 2026

Die Venue

The Birdcage – Chocolate Bistro

46 Oxford Street, Durbanville, Cape Town, 7551

Fyner Detail van die aand

Gaste arriveer tussen 6:00pm en 6:30pm

Canapes en n glasie vonkelwyn

word vooraf bedien
(kontantkroeg beskikbaar)

Wynand en Mari arriveer
tussen 6:45pm
sodra al die gaste teenwoordig is

Toasts & Speeches

Hoofgereg ete begin

Ete word afgesluit met nagereg en n nightcap

 
 

Vier Saam

ons nuwe avontuur

Ons sien uit om ons spesiale dag saam met jou te vier!

Rsvp asseblief voor of
op 30 Junie 2026


    Will you be able to celebrate this special evening with us?





    Do you have dietary requirements?